‘n Huldeblyk aan Jan Rabie

Geskryf deur Anton Raath | Literatuur | Saterdag 17 November 2001 2:32 pm

Die volgende stuk word herdruk met vriendelike toestemming van Fanie Olivier.

Oor ‘n eiland waar ons Westerse beskawing se klipwieg in die see tussen Europa en Afrika gestaan het, het hy in Afrikaans vertel. En lank voor Robbeneiland hoogmode geword het, het hy die wortels van hierdie eiland voor Afrika oopgeskryf.
(meer…)

Jan Rabie Oorlede op 81

Geskryf deur Anton Raath | Literatuur | Donderdag 15 November 2001 12:00 am

Die Vlaamse letterkundige Luc Renders skryf: “Met Rabie breek ‘n tematiese en strukturele revolusie aan wat die Afrikaanse literêre wêreld tot op sy fondamente sal skud”. Rabie se debuutbundel 21 was ‘n waterskeiding in Afrikaans, iets wat in die woorde van sy tydgenoot, vriend en mede-Sestiger André Brink “die loop van die Afrikaanse letterkunde verlê” het.
(meer…)