Breyten Breytenbach: Mondmusiek

Geskryf deur Anton Raath | Poësie | Maandag 21 Januarie 2002 2:46 pm

Met sy CD Mondmusiek betree Breytenbach die arena van digters soos Allen Ginsburg, die digter as vermaaklikheidskunstenaar. Gedigte word voorgelees teen ‘n agtergrond van kunstig vermengde musiek, ritmes en byklanke.

‘n Uittreksel:

selfportret van ‘n poes-modernis
hy is ‘n witgat klipspinnekop
en daarom skuldig skuldig
maar hy is nie aspris so gebore tussen kak en pis
en belowe om dit nooit weer te doen nie
Uit: Papierblom (1998)


Parse error: syntax error, unexpected T_ENDIF in /home/fugue/afrikaans.be/wp-content/themes/HabitatForHumanity/comments.php on line 3