Kommentaar op: The Evolution of Afrikaans as a Literary Language

By: Attie
Gaan lees gerus D. C. Esterhuys se gediggies. Seker nie die wat Anton van praat nie, maar die enigste waarvan ek weet.

http://sites.google.com/site/dertigliederen/home

By: Henry
C. P. Hoogenhout characterized the language position of 1870 by saying in some verses that English was heard on every hand and that the mother tongue was being done to death in school and church.

Ek onthou hierdie gedig uit my laerskool dae.

Engels Engels alles Engels

Engels wat jy sien en hoor.

In ons kerke, in ons skole

word ons moedertaal vermoor.

By: Nikita
Interessante inskrywing wat ek terdee geniet het! Baie dankie!

By: Anton Raath
Dis goeie nuus! Daar is nie juis geld daarin om in Afrikaans te skryf nie, en ek kry die idee dat mense nie altyd lus is om nuwe skrywers in Afrikaans te lees nie (buiten dié wat dit tot in die binnekring maak), maar daar is altyd die enorme gevoel van bevrediging as jy iets in jou moedertaal kan  publiseer.

By: Andre
Dankie vir die interessante blog. Ek het laas jaar n boek geskryf – in Engels – en het met die idee gespeel om dit in Afrikaans te vertaal, sienende dat ek Afrikaans is. Die artikel het my geinspireer om aan die gang te kom.