Kommentaar op: Eugène Marais: The great longing

By: Bernd Tamsen
Emil Tamsen was my oupagrootjie. Ek het grootgeword naby Nylstroom op die familieplaas wat my oupa (hy was Emil se oudste seun) en toe later my pa besit het.

My oupa het in ‘n pragtige ou plaashuis met witgekalkte klipmure gewoon.  Emil se opgestopte krokidil het, toe ek ‘n kind was, op die stoep bo-oor die voordeur gehang. Ons kinders was skrikkerig om die huis binne te gaan en ons het altyd vinnig onder die groot ou krokodil verby gehardloop.

By: Graham
Ek werk in die waterberg.Om presies te wees Entabeni.Die ou naam van Entabeni is (Rondomkraans).Ek is n “RANGER” hier.Ek wil graag meer weet oor die oorlog geskiedenis want ek het al n paar keer

.303 doppies op getel!Ja dit kan wees dat boere gejag het in die 90′s maar hier is ook ou osewa paatjies!

GRAHAM

By: Jacob de Raadt
Die artikel meld nie dat Verwoerd in Bulawayo (Rhodesia) skoolgegaan het nie.  Die fotoboek wat in 1966 na Verwoerd se afsterwe gepubliseer is, wys ‘n foto daar met sy ouers in 1914.  Het sy ouers daar gewoon voordat hulle na Brandfort verhuis het?  Dit vermeld ook die geboortehuis as die hoek van die Jacob van Lennepkade en die Da Costastraat, Ouderkerk, Amsterdam.

Encyclopaedia Brittanica vermeld die Verwoerds se emigrasie “when he was three months old”.  Wikipedia vermeld Weesperswaag as geboorteplek.

As kaaskopseuntjie in Suid-Afrika in die vroee vyftigerjare het ek wel deeglik geweet dat die Redakteur van die Transvaler in Nederland gebore was.