Some Boer Characteristics

Geskryf deur Anton Raath | Geskiedenis | Donderdag 25 April 2002 11:34 am

Hierdie artikel uit die The North American Review, volume 170 uitgawe 518, van Januarie 1900, gee ‘n Amerikaner se perspektief op wie en wat die Boere was. Heelwat van die opvattings en vooroordele kan sekerlik met ‘n knippie sout geneem word.
(meer…)

The Ultimate Triumph of the Boers

Geskryf deur Anton Raath | Geskiedenis | Donderdag 25 April 2002 11:31 am

‘n Artikel deur Professor Cesare Lombroso oor die Boere se stryd teen die Engelse uit die North American Review, volume 171 uitgawe 524, van Julie 1900.
(meer…)

Briton and Boer in South Africa

Geskryf deur Anton Raath | Geskiedenis | Donderdag 25 April 2002 11:29 am

‘n Opsomming deur Alleyne Ireland van die politieke situasie tussen die Transvaal en die Britse regering tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899, uit die Atlantic Monthly, volume 84 uitgawe 506, Desember 1899.
(meer…)

A French General’s Defense of the Boers

Geskryf deur Anton Raath | Geskiedenis | Donderdag 25 April 2002 11:27 am

‘n Artikel geskryf deur die Franse generaal Du Barail oor die Anglo-Boereoorlog, gepubliseer in die North American Review, volume 170 uitgawe 521, van April 1900.
(meer…)

The Dutch in South Africa

Geskryf deur Anton Raath | Geskiedenis | Donderdag 25 April 2002 12:00 am

‘n Besonder sterk anti-Boer, pro-Britse artikel uit die North American Review, volume 170 uitgawe 519 van Februarie 1900, geskryf deur Henry Cust.
(meer…)

Stef Bos oor blanke Afrikaners

Geskryf deur Anton Raath | Politiek | Maandag 22 April 2002 1:33 pm

‘n Onderhoud van Eric Rinckhout met Stef Bos uit De Morgen, gepubliseer op 8 Desember, 2001.
(meer…)

Die Noodsaak vir ‘n Skikking Tussen Afrikane en Afrikaners

Geskryf deur Anton Raath | Taalpolitiek | Donderdag 18 April 2002 1:29 pm

‘n Lesing gehou deur Koos Malan van die Groep van 63, as deel van ‘n debat tydens die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) oor die Afrikaanse gemeenskap en die opposisiepolitiek, Oudtshoorn, 31 Maart 2002.
(meer…)

Die kunste of die politiek: wie doen die meeste om iets nuuts in Afrikaans aan te vang?

Geskryf deur Anton Raath | Taalpolitiek | Donderdag 18 April 2002 1:29 pm

‘n Praatjie gelewer deur Max du Preez by die Klein Karoo Kunstefees (KKNK) in Oudtshoorn as deel van Die Burger-lesingreeks, April 2002.
(meer…)

Die Noodsaak vir ‘n Skikking Tussen Afrikane en Afrikaners

Geskryf deur Anton Raath | Taalpolitiek | Donderdag 18 April 2002 9:24 am

‘n Lesing gehou deur Koos Malan van die Groep van 63, as deel van ‘n debat tydens die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) oor die Afrikaanse gemeenskap en die opposisiepolitiek, Oudtshoorn, 31 Maart 2002.
(meer…)