Sewe Dae by die Silbersteins
Etienne Leroux, die grootste naam onder Afrikaans skrywers, se meesterwerk Sewe Dae by die Silbersteins is 40 jaar gelede in 1962 uitgegee. Die roman, wat 15 herdrukke beleef het, is tans uit druk. Meer inligting oor Etienne Leroux en sy werk is beskikbaar by die Digitale Etienne Leroux Projek. Ter viering van 40 jaar Silbersteins herpubliseer Afrikaans.be ‘n fragment uit die grootse werk.
(meer…)
