Inleiding tot Die Opkoms van Ons Derde Stand

Geskryf deur Anton Raath | Politiek | Saterdag 13 Julie 2002 11:52 am

Voorwoord deur N.P. van Wyk Louw tot ‘n boek getiteld Die Opkoms van Ons Derde Stand (Human & Rousseau, 1960), deur Eerwaarde D.P. Botha. Spesifieke verwysings na die boek is geredigeer vir bondigheid, maar daar is nie aan die aard of strekking van die stuk verander nie.
(meer…)