Letter to America

Geskryf deur Anton Raath | Politiek | Woensdag 11 September 2002 11:59 am

Breyten Breytenbach se brief rakende Amerika se buitelandse beleid het in The Nation se 23 September 2002 uitgawe verskyn. Die onderwerp het bitter min (indien enigiets) met die normale inhoud hier te doen, maar gesien Breytenbach se status as old man of letters van die Afrikaanse literatuur word die brief se inhoud hier ten volle weergegee.
(meer…)