De Plaag van David van Reybrouck

Geskryf deur Anton Raath | Literatuur | Donderdag 12 Junie 2003 11:17 am

De Plaag is argeoloog en kultuurhistorikus David van Reybrouck se nie-fiksie debuut, en is benoem as een van die finaliste vir die Gouden Uil boekprys vir 2002.
(meer…)