Kommentaar op: ‘n Historiese Woordeboek van Afrikaans

By: JANIE
Dankie vir die inligting.  Die woorde waarna gesoek word is op die soekenjin se blad ingevoer:  Afrikaanse mediese terme, dus wast hierdie webwerf voorgestel. Jammer daar is geen enkele woord van afrikaanse mediese terme in nie.

Ek soek so lank al na ‘n woordeboek wat Afrikaans/Engelse vertalings het of Engels/Afrikaans, daar is blykbaar in die land nie meer Afrikaanse woordeboeke in die verband beskikbaar nie.  Miskien is daar iemand wat my kan behulpsaam wees.  Ek benodig dit om my werk te doen wat vertalings is van mediese verslae hier en buiteland.

Baie dankie ek sal dit waardeer indien iemand my kan raadgee.