Kommentaar op: Chris & Ingrid op ‘n Europese voetpad…

By: Karla Kerfhout
Dankie vir hierdie posstuk Werner.  Dis ‘n eiesoortige lafenis om gesprekke van mense en bekendes soos Chris te lees, en dit oortref jou verwagtinge.

Mens plaas hierdie mense op ‘n ander planeet, en dan is mens arrogant genoeg om te dink jy het die label op die regte plek geplak. Net om uit te vind (na die leesstuk hierbo) dat jy “dank Vader” verkeerd was, of dalk net n bietjie grondpad geloop het.

Ek is mal oor Chris se musiek. Sal ure net die woorde lees, en sy siel daarin soek.

Veral mal oor “reis”.  Dis so waar en raak-gese.

Ingrid Jonker was in haar hart – ‘n Digter, en verseker is Chris die uitverkorene om haar gedigte te laat lewe. Hulle siele het ontmoet, en niemand anders behalwe hy sou dit met soveel passie en opregtheid kon regkry nie.

Daar is ‘n verskil tussen Afrikaanse Sangers, en Afrikaanse Kunstenaars.  Chris is ‘n kunstenaar – en in sy hart ook ‘n Digter.

Ek sluit ‘n paar gedigte in, vir die houtmens-hart:-

Waarheid is dit Jy?

Waarheid is dit jy

Wat aan my deur kom klop?

Wat  aan sekelmaan se punt

Die voorgee van die lewe bind?

Reëls geskryf vir elke dag

Ritme, pionne, struktuur

Die waarheid staan voor die deur

Is dit ‘n belangrike gas wat ons ignoreer?

My lewe geleef, die einde van my boek

Geen ongekende drome

Geen waarhede opsoek

Geen ongewensde wense meer

My kop lê ek met liefde neer

Te Min Kompos

Die blou van ons siel

wanneer die woorde kniel

Die naakte waarheid

is ons beleid

Poorte oop, my hart rou

genadig sal wees ‘n druppel dou

Seer le naby, my hart vertel

of is ek sinies oor my beste pel?

Dan prop ek die sleutels in jou hand

en staan in die deur by my hart se rand

Neem oor die tuin, die blom se vou

trek dig toe die venster teen my siel se kou

Kyk mooi na die gesiggies, madeliefie blom

hulle koppies is gedraai na die son

Ek het te min water en kompos nie meer

om my vr die omsien van my hart te kwalifiseer

Opgewondenheid

Opgewondenheid – jou klawer-kind

Jy vind ‘n rusplek in my siel

Jy speel die note wat ‘n traan verslind

en nooit die gemoed verniel

Jou vingerafdrukke definieer

die dimpeltjies van jou lag

Jou oogknip konsolideer

die helder prenjies van vandag

Jou gedrag ‘n goue ster

wat jy in my boek kom plak

Jou giggel nie ‘n dagreis ver

net in die spens gepak

Alleenplek

Binneblad, eieblad, seerblad

Gedagte wereld jou alleenplek

Jou waarheidplek

Jou geheimeplek

Jou siel en jou dromerplek

Kommer en passie word hier verwek

Jou Hart se Bêreplek

Jou hart se bere-plek

is met liefde oorgetrek

in houtblad staan die naam

wie gedigte laat bestaan

Jy blaas lewe in die woorde

hulle staan op uit die graf

Jou boekrak word bederf

met gedigte uit hout gekerf

Blomtuin

‘n Stem fluister sag…

dis Vroegmore-dou se helder lag

Blinkdruppels stry teen gravitasie

en skitter  tussen son se strale-spasies

In die delikate vou van die blom se mooi

is ‘n goudgeel verfpot omgegooi

Gogga-spoortjies tot by die bruin

van sonneblom se saadfontein

Die steel ‘n leertjie vir mier  se loop

Die blomme in my tuin is nie te koop

dis vir jou met liefde in seisoen geplant

vir vroegmore koffie aan die noorde-kant

Jou Plek

Jou vrese, jou wense, jou woorde

Is dit ‘n grafkelder met sonskyn?

Hoop wat donker skadu’s

in die kristal-helder oggend gooi?

Of is dit jou horison sonder end?

daar waar drome waar word?

‘n Enigste plek

‘n Veilige plek

Jou plek

Vrede

By: Anton Raath
Die een Belgiese festival waar daar amper elke jaar Suid-Afrikaners optree is Folk Dranouter: http://www.folkdranouter.be.

In Gent is daar ‘n teater waar baie Suid-Afrikaanse kunstenaars optree: http://www.tinnenpot.be.

En hierdie mag ook help, dis ‘n kalender met ‘n klomp Belgiese festivals: http://www.festivals.be.

En laastens is daar Loraine Basson, wat ‘n lys van optredes van Suid-Afrikaanse kunstenaars in Europa byhou: http://www.bassons.org.

Ek hoop een van hierdie help!

By: Liesl Göttert
Dis ‘n baie insiggewende artikel. Ek het dit vreeslik baie geniet.

Ek is op soek na die joernalis, Werner Coombe, se epos-adres, of na inligting van bestaande feeste of venues in Nederland en Belgie waar Suid-Afrikaners sou optree.