The Ultimate Triumph of the Boers
‘n Artikel deur Professor Cesare Lombroso oor die Boere se stryd teen die Engelse uit die North American Review, volume 171 uitgawe 524, van Julie 1900.
(meer…)
‘n Artikel deur Professor Cesare Lombroso oor die Boere se stryd teen die Engelse uit die North American Review, volume 171 uitgawe 524, van Julie 1900.
(meer…)
‘n Opsomming deur Alleyne Ireland van die politieke situasie tussen die Transvaal en die Britse regering tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899, uit die Atlantic Monthly, volume 84 uitgawe 506, Desember 1899.
(meer…)
‘n Artikel geskryf deur die Franse generaal Du Barail oor die Anglo-Boereoorlog, gepubliseer in die North American Review, volume 170 uitgawe 521, van April 1900.
(meer…)
‘n Besonder sterk anti-Boer, pro-Britse artikel uit die North American Review, volume 170 uitgawe 519 van Februarie 1900, geskryf deur Henry Cust.
(meer…)
‘n Artikel deur Otto Terblanche uit die Insig van September 2001 – besoek www.insig.com vir meer inligting.
(meer…)
Ilze Bezuidenhout oor ‘n besoek aan die boeregrafte op Bermuda:
Dit was ‘n dag soos die meeste ander. Blousel blou lug, ‘n paar dwalende kumuluswolkies, en die boontste blare van diepgroen bome wat liggies swiep in die dun bries. ‘n Paar minute verder op die eiland sluit kwasterige sakemanne finansiële transaksies wat dollar-gewys weergalm op die wêreldbeurse. Hierdie eiland, Bermuda, ‘n lewende sigaretadvertensiedroom versteek ‘n langvergete begraafplaas, op ‘n klein, afgesonderde eilandjie, waar ‘n aantal Boerekrygers hul laaste uitsig geniet. ‘n Groep Suid-Afrikaners op ‘n sake- en vakansiebesoek het halfpad om die wêreld gevlieg om hier in die middel van die Atlantiese Oseaan ‘n stukkie Suid-Afrikaanse geskiedenis teë te kom.
(meer…)