Paljas
Na aanleiding van die film Paljas, het Godelieve van Geertruyen, hierdie nabetragting van die karakter, Willem (die seuntjie wat nie wou praat nie) geskryf.
(meer…)
Na aanleiding van die film Paljas, het Godelieve van Geertruyen, hierdie nabetragting van die karakter, Willem (die seuntjie wat nie wou praat nie) geskryf.
(meer…)
Hersftyd in die Karoo is feestyd in Oudtshoorn, Karoofeestyd. Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) was hierdie jaar weereens dié gebeurtenis op die Afrikaanse kultuurkalender, en het selfs die optimiste se verwagtinge oortref. Meer besoekers as ooit, meer vertonings op beide die hoof- en rimpelfeeste, ses opelugvertonings, ‘n varia kunsuitstallings en Afrikaanse kultuurrande vloei soos water. Selfs ‘n paar oomblikke van reën kon die gees nie demp nie, en het net bygedra tot boere van die omgewing se euforie.
(meer…)