Eksklusiewe Etienne Leroux Video: Op Soek Na Die Self

Geskryf deur Anton Raath | | Woensdag 25 Junie 2008 12:05 pm

Die beeldkwaliteit is nie watwonders nie, en die klank is nog erger, maar dis ‘n wonderlike dokumentêr oor Etienne Leroux wat oënskynlik nie elders beskikbaar is nie. As die SAUK/SABC tog net hul argiewe ordentlik digitaal wil beskikbaar maak…

Get the Flash Player to see this player.

Onthou om ook ons Digitale Etienne Leroux Projek te besoek, die video sal binnekort daar ook beskikbaar wees.


Parse error: syntax error, unexpected T_ENDIF in /home/fugue/afrikaans.be/wp-content/themes/HabitatForHumanity/comments.php on line 3